Editor's choiceLocal newsNews
Groot paasfees bederf vir Huis Talita
Elke kind het ’n geskenkpakkie met lekkernye ontvang en ’n Paaseierjag het vir groot opwinding gesorg.
Die inwoners van Huis Talita het onlangs ’n groot Paasfeesbederf ontvang van personeel van die eiendomsagentskap, Century 21.
Lees: Paasfees-pret by Amanda Kleuterskool
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



