Editor's choiceNewsSchools

Kunstige Jessica wen kunskompetisie

Jessica se kunswerk, "See the sea", was in Stellenbosch uitgestal en sy het pryse ter waarde van R1 500 gewen.

Jessica Scrooby, ’n graad RR leerder aan Laerskool Die Arend, het onlangs ’n eerste plek in haar ouderdomskategorie behaal in die Nasionale Artcrafters kunskompetisie.

Dié kompetisie was aangebied deur Distell Brandcrafters en die tema was “Die omgewing”.

Haar ouma, Anita Scrooby, is haar kunsonderwyseres.

Lees: Chemiké is tuis op die rugbyveld

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button