Editor's noteLocal newsNews

Sekuriteitsmaatskappy deel Paaseiers uit

Die polisiestasie, die Frank Mynhardt Sorgsentrum en die East Rand Children's Haven het 'n groot bederf ontvang.

Personeel van Secure Tech Security het Vrydag saam met die Paashaas gaan besoek aflê by die polisiestasie, die Frank Mynhardt Sorgsentrum en die East Rand Children’s Haven, waar hulle daar Paaseiers uitgedeel het.

Die inwoners van die Frank Mynhardt Sorgsentrum, asook die personeel, was ingenome met die besoek. Op die foto, agter, (van links) is: Frank Fereirra (Secure Tech), Elsie Mtembo, Magda Vermaak, Anton Pretorius (Secure Tech) en Shawn Raper (eienaar van Secure Tech). Voor: Billie Penhail en Tinus Visagie. Billie (94) was veral in haar noppies met die langoor haas wat sy ook ontvang het.

Lees: Paasfees-pret by Amanda Kleuterskool

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button