Editor's noteNewsSchools

Kaatjies van die baan

Arries se netbalspelers wys hul staal.

Ses netbalspelers van Laerskool Die Arend het die Brakpan en D5-netbalspan gehaal.

Genevieve, Natalie, Michelle en Anishka het ook verder gevorder en is vir die Ekurhuleni-span gekies.

Die spelers het ook onlangs aan die Gauteng-netbalproewe deelgeneem.

Lees: Arries se netbal- en rugbyspanne slyp vir die liga

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button