Editor's choiceNewsSchools

KYK: Ankers red lewens met hul bloed

Ankers was gereed om weer vir 'n vale te bloei.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens was Dinsdagoggend by Hoërskool Die Anker, waar talle leerders van die skool bloed geskenk het.

Mccaila Barnard (links), Kyla Manley en Tiffany Pretorius het hul deel gedoen en bygedra tot die honderde eenhede bloed wat Dinsdag geskenk is.
Kyle Goosen (links) en Leon van Niekerk was reg om die moue op te rol en bloed te skenk.

Lees: Ankers skenk 544 eenhede bloed

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button