Local newsNews
Winter-projek kom tot ’n einde
Die items sal aan welsynorganisasies van die dorp oorhandig word.
Personeel en kinders van Athlone Junior Academy het 50 paar splinternuwe gebreide sokkies geskenk vir die Herald se winter-projek, wat Saterdag tot ‘n einde kom.
Lees: Winter-projek skop af, só kan jy help
Goedere kan na die Herald se kantoor te 61 Van der Waltstraat gebring word. VC Spar in Dalview dien ook as ‘n kollekte punt.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



