Abigail Antonio, ‘n graad nege leerder aan Hoërskool die Anker het onlangs aan die droë proewe vir Gauteng Hengel deelgeneem.
Sy is vir die junior o-19 span gekies wat Gauteng gaan teenwoordig by die SA Kampioenskappe wat op 22 Junie by Hoërskool die Anker gaan plaasvind.
Lees: Jong hengelaars geniet dit langs die water
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



