Local newsNews

Bejaardes word bederf deur ‘n groep vriendinne

Die bejaardes is bederf met warm sokkies en ander benodighede vir die koue winter wat voorlê.

’n Groep vriendinne, wat graag uitreik na ander, het onlangs besoek gebring aan die inwoners van die Gold Reef Village se sorgsentrum vir verswaktes.

Die groep wat die sentrum besoek het is (van links): Rita van Wyk, Erika Loots, Izabel Basson, Ria van Zyl en Chrisna Magee.
Naomi Sehume, ‘n verpleegster by die sorgsentrum, het ook benodighede van Rita van Wyk (links) en Chrisna Magee (regs) ontvang.

Lees: FOTO’S: Vriendinne bederf bejaardes

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button