Editor's choiceLocal newsNews

Kuier lekker saam op Vrouedag

Tutela Gesinsorg wil die vroue van die dorp so bietjie bederf met ’n ontspanne oggend en ’n heerlike potjiekosete.

Vrouedag is om die draai en indien jy ’n heerlike, ontspanne oggend wil beleef, moet jy hierdie geleentheid nie misloop nie.

Lieb en André Bester sal die gaste vermaak met musiek en orrelspel sal deur Emmie Combrink gelewer word.

Die tema vir die oggend is Van Toeka tot Nou, met die oog op die dorp se eeufeesviering.

Lees: Geniet ’n sjerrie-en-sop oggend

Die oggend skop om 10.30vm af tot middagete, wanneer heerlike potjiekos bedien sal word.

Die geleentheid word by die NG Kerk Brakpan-Wes gehou.

Kaartjies is beskikbaar by die Tutela Kantoor (011 744 4020) of skakel vir Hendrik Labuschagne (082 923 3077).

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button