’n Bekende inwoner van die dorp, Hettie Tereblanche, het onlangs haar 90ste verjaarsdag gevier.
Sy woon die afgelope 24 jaar in ’n woonstel in Brakpan-sentraal en het oor die jare by verskillende apteke in die dorp gewerk.
Haar oorlede man, Terry Terblanche, was ’n bekende rugbyspeler in Brakpan.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



