NewsSchools

Aries se uitstappie is een vir die boeke

Die kleintjies kon in die vliegtuie rondloop en selfs ook in 'n Boeing.

Laerskool Die Arend se graad R leerders was onlangs baie opgewonde toe hulle die geleentheid gehad het om die SAA Museum in Germiston kon besoek.

Die graad R leerders het die insiggewende uitstappie oor vliegtuie terdeë geniet.
Die kleintjies was in verwondering om al die verskillende vliegtuie te sien.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button