Editor's choiceNewsSchools

Hoërskool Die Anker wys top 10 aan

Die top 10 is onlangs aangewys.

Hoërskool Die Anker het onlangs sy top-10 akademiese presteerders in elke graad aangewys.

Graad agt, agter (van links): Zane Beukes, Luke Bosley, Kevin de Beer en Andrew Lues. Voor: Lynette Willemse, Dané Goosen, Abigail Strydom en Shené Ross.
Graad nege, agter (van links): Jordan Olive, Raymond van Blerk, Nantus Joubert, Divan du Plooy, Victor Naude en Christiaan van Schalkwyk. Voor: Fiena Skosana, Kara Venter, Karien du Plessis en JD Pretorius.
Graad 10, agter (van links): Kaylin de Vries, Zahndri van Greunen, Bernice Amos, Thinus Coetzer, Riaan Willemse en Franco Oosthuizen. Voor: Ilze Scharnek, Danielle du Plessis, Nicole Claassen en Kayla Roux.
Graad 11, agter (van links): Shyquita McGeer, Kiara-Shaye Partington, Marcelle Enslin, Richelle van Kaam, Tiana Viljoen, Nadia Martins en Anika Bothma. Voor: Abygale Smith, Christo Erasmus en Carmen Engelbrecht.

Lees: Dié Ankers is nie op die mond geval nie

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button