‘n Graad sewe leerder aan die Laerskool Dalview, Calie Boshoff, het onlangs aan ’n tegnologiese olimpiade deelgeneem waar hy ’n tweede plek in die distrik behaal het.
Hy het deurgedring na die D5-span wat verder gaan deelneem het in Pretoria by die Innovation Hub, waar Calie en sy span ook ’n tweede plek behaal het.
Lees: Olimpiade wys wie Die Anker se slimmes is
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



