NewsSchools

Sonnies se nuwe leiers is reg vir 2020

Die nuwe leiers sal gedurende 2020 op hul pos wees.

Sonneveld Akademie het onlangs sy laer- en hoërskool leiers vir 2020 aangekondig.

Die hoërskool leiers is, agter (van links): Sonja Jooste (adjunkhoof), Gabriëlla Durandt, Stefni Binneman, Magdil Venter, Nico Swanepoel, Renaldo Lochner en Nathan Evans. Voor: Letitia Smit (leiervoog), Jan van der Riet (onderhoofseun), Olivia van Wyk (hoofmeisie) en Steven Weber (hoof).

Lees ook: Somme is vir dié Sonnies kinderspeletjies

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button