NewsSchools

Oosies pluk vrugte van hul harde werk

Erkenning is aan leerders wat hul kant gedurende die jaar gebring het gegee.

Na ’n opwindende jaar by Laerskool Brakpan-Oos was dit onlangs tyd om erkenning te gee aan leerders wat hul kant gedurende die jaar gebring het.

Die skool se prysuitdeling het oor twee aande gestrek.

Brandon Crous is die sportseun asook die Oosie van die Jaar.
Chelle-Marie Schoeman is aangewys as die Dux leerder vir 2019.
Mia Blignaut (graad twee) het die junior kultuur wisseltrofee ontvang.
Die graad drie leerders het erekleure vir akademie ontvang. Hulle is (van links): Zelderie Rabie, Deslee Davidson en Isobelle du Koker.
Velo Ngubeni is die Leerlingraadslid van die Jaar.
Abigail Botha het die kultuurtrofee vir 2019 ontvang.

Lees ook: Oosies se hare laat die koppe draai

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button