NewsSchools

Graad eens meld aan vir eerste skooldag

Dit was Woensdag ’n groot dag vir honderde graad een leerders wat hul eerste dag van “groot skool” beleef het.

Dié Morrie met die mooi vlegsels is Kaylee Tharle.
Zeiden Pretorius is nou ’n trotse Morrie.
Chinteshé Duvenhage is nou ’n trotse Arie.
Karlien Fourie is een van die kleintjies wat haar eerste skooldag by Laerskool Die Arend begin het.
Caleb Foxcroft (links) en Rocco Manthey het gespog met hulle mooi Arie-tasse.
Jessica Breytenbach (links) en Arianna Mc Mahon het by die Laerskool Môrewag hul eerste skooldag aangepak.

Meer foto’s: Glimlagte net waar jy kk op eerste dag van skool

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button