Hoërskool Die Anker se eerste netbalspan is onlangs aangekondig.
Die span onderneem gedurende Maart ‘n toer na George en is ook opgewonde oor die Puk-reeks wat aan die einde van die maand begin.
LEES: Die Anker se atlete haal uit en wys
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



