Editor's noteNewsSchools

Arries het ‘n fees met lees

Selfs die graad R- en graad RR leerders het saam gelees.

Verlede Woensdag was Wêreld-hardopleesdag en by Laerskool Die Arend is ’n hardoplees-fees gehou.

Jayden Crotz (links) en Zian van der Merwe.

Die graad sewe leerders het vir die graad een- en twee leerders gelees en selfs die graad R- en graad RR leerders het saam gelees.

Zane Ferreira (links) en Karlien Fourie.
Ashley Drotsky (links) en Paytin de Bruin.

MEER FOTO’S: Laerskool Die Arend hou ‘n leesfees

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button