NewsSchools

Oosie netbalspelers is rats op die baan

Netbalspelers van die Laerskool Brakpan-Oos het deurgedring na die D5-proewe.

Netbalspelers van die Laerskool Brakpan-Oos het onlangs met welslae aan die Brakpan netbalproewe deelgeneem.

Die o-12 spelers wat deurgedring het om aan die D5-netbalproewe deel te neem is (van links): Anita Bitha, Kaylynne White, Esmaré Theunissen, Eleanor Maredi, Anke Meyer en Sharon De Lange.

LEES: Nuwe hoofleiers vir Brakpan-Oos

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button