Dreyton Botha, ’n graad een leerder aan die Sonneveld Akademie, is die eerste laerskool leerder van die skool wat na afloop van die interlaer byeenkoms deurgedring het na die Groter Brakpan-atletiekbyeenkoms.
Tydens die interlaer het hy ’n eerste plek behaal in die 80m vir seuns o-7 asook ’n derde plek in die 60m.
By die Groter Brakpan-byeenkoms het hy derde plekke in albei die items behaal.
LEES: Nuwe leerkragte by Sonneveld Akademie
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



