Weldoeners tot die redding van bejaardes
Inwoners het gesellig gekuier om die braaivleisvuur.

’n Groep inwoners van die Tweedy Park Kompleks het Saterdag ’n braai gereël om dankie te sê vir Neil Labuschage en sy vrou Anita.
Dié egpaar het onlangs tot die inwoners se redding gekom toe ’n groot boom wat omgeval het ’n pad in die kompleks versper het.
Meer foto’s: Inwoners sé dankie
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



