NewsSchools

Die Ankers se skuts is in die kol

Dit het veral goed gegaan met twee van die skuts.

Skuts van Hoërskool Die Anker het onlangs aan die ESSU-proewe, wat by die HTS Skool, Springs, plaasgevind het, deelgeneem.

Dit het veral goed gegaan met twee van die skuts, wat met medaljes weggestap het.

Kaylon Matthysen (o-16) het twee goue medaljes ontvang vir die 3P-afdeling (drie posisies naamlik staan, lê en kniel) asook vir die 10m-afdeling.

Jovan van der Walt (o-14) het ’n silwer medalje los geskiet in die 3P-afdeling.

Lees: Ankers vaar goed by Interdorp redenaarskompetisie

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:hyperlink

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button