Model sit beste voetjie voor
Die Tema van die kompetisie was “Secret Garden”.
Nachalee Creser, ‘n leerder aan Hoërskool Die Anker het onlangs (voor die aankondiging van die inperking) met die kroon weggestap by ‘n modelkompetisie waaraan sy deelgeneem het.
Die Mr and Miss Premier Model-kompetisie is in Kempton Park gehou en deur die Younique Model Academy aangebied.
Die Tema van die kompetisie was “Secret Garden”.
Nachalee het in die 13-15 jaar ouderdomsgroep deelgeneem en is as die wenner aangewys.

Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



