Graad sewe en twaalf leerders is terug in die klaskamer
Streng voorsorgmaatreëls was by die skole in plek.
Die dorp se graad sewe en twaalf leerders het gister (Maandag) na die onderskeie hoër- en laerskole van die dorp teruggekeer na ‘n lang onderbreking weens die Covid-19 pandemie.
Streng voorsorgmaatreëls was by die skole in plek en leerders, sowel as onderwysers, sal nou aan die ‘nuwe normaal’ gewoond raak.
Alhoewel dit Maandagoggend effe vreemd was, sal gereelde ontsmetting, die neem van koors, die dra van maskers en sosiale afstand nou deel van ‘n gewone skooldag word.






Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



