Bonsai liefhebbers touwys gemaak
Die Suikerbos-lede het met trots hul bonsai-bome vertoon en bygedra tot die groot verskeidenheid bome wat uitgestal was.
Die Suikerbos Bonsai Kai het onlangs ‘n mini-Bonsai-uitstalling by die Village Garden-kwekery in Withok gehou.
Die boom wat die ‘Beste boom’-toekenning op die vyfde African Bonsai Convention gewen het, was ook te sien.
“Te oordeel aan die kommentaar en uitdrukkings van die publiek wat deur die uitstalling bewonder het, was hulle verbaas oor die prag van die bome,” het Hannes Fritz, voorsitter van die Suikerbos Bonsai Kai, gesê.
Demonstrasies oor hoe om die ‘privits” te snoei en bedraad is ook aangebied.



Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



