Laerskool Môrewag se personeel het onlangs ’n spanbou aktiwiteit met so ietwat van ’n verskil geniet.
Daar was aan ’n soektog speletjie deelgeneem en die tema was “The Hunt”.
Die personeel is in groepe verdeel en elke groep moes raaisels ontsyfer, leidrade volg en legkaarte bou.

Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



