Inwoners laat die liggies helder brand
Inwoners kan ook Kersfeesliggies gaan besigtig by talle ander huise in die dorp.
Met die oog op die feesseisoen is daar oral in die dorp huise te sien wat indrukwekkend getooi is met duisende Kersfeesliggies.
Een so ‘n huis is te Jonesstraat 61, Brakpan, geleë.
ALSO READ:
Inwoners glimlag breed oor nuwe motors
Die eienaars van die huis, Michael en Rosa James, het gesê dat die liggies elke aand sal brand tot 31 Desember.
Soos voorheen in die Herald berig kan inwonerss ook die Kersfeesliggies gaan besigtig by die volgende wonings:
Rossouwstraat 49, Minnebron, Hoystraat 78, Brakpan-Noord, en 16 Abromowitzlaan, Brakpan-Noord.
Have a story?
Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts (editor) brakpanherald@caxton.co.za
or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za
or Miné Fourie (journalist) minev@caxton.co.za
Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:
Follow us:




