Dankbaar vir hulp na ongeluk
Daar was ’n vrou wat die ongeluk gesien het en my dadelik te hulp gesnel het.
Paula Nel skryf per e-pos:
Ek wil vreeslik graag baie dankie sê aan al die mense wat my Sondagoggend (31 Januarie) gehelp het toe ek in ’n ongeluk betrokke was op die hoek van Gardinerlaan en Bedfordstraat.
ALSO READ:
Gerhard Steyn beskryf die krag van liefde in nuwe enkelsnit
My twee seuns was agter in die voertuig en die oudste (7) het seergekry.
Daar was ’n vrou wat die ongeluk gesien het en my dadelik te hulp gesnel het.
Alles het so vinnig gebeur dat ek nie tyd gehad het om haar besonderhede te kry of haar te bedank nie.
My seun is na die hospitaal geneem waar hy behandel is, maar dit was nie nodig dat hy opgeneem word nie.
Ek sal almal wat gehelp het ewig dankbaar wees.
Have a story?
Contact the newsroom by emailing:
Thelma Koorts (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za
Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:
Follow us:



