Local newsNews
Daar is baie nuwe “kieme” by Hoërskool Die Anker
Hoërskool Die Anker se nuwe graad agt leerders, wat vir eers as Kieme bekend sal wees, het Maandagoggend ’n voorsmakie van die hoërskool gekry. Die skool se nuwelinge is in twee groepe verdeel en sal vandeesweek om die beurt by die skool verwelkom word.
Have a story?
Contact the newsroom by emailing:
Thelma Koorts (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za
Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:
Follow us:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






