Morries se toekomstige leiers onder die vergrootglas
Die graad sewe leerders het Vrydag na skool ’n hindernisbaan gehad om te voltooi.
Laerskool Môrewag het Vrydag hulle leier identifisering proses afgeskop.
“Ons kies ons leiers eers in hulle Graad Sewe jaar,” het Jettie Fourie, die Graad Sewe leiervoog, verduidelik.
LEES OOK:
Morries se inligtingsaand ‘n reuse sukses
“Ons vind dat die leerders emosioneel nog baie oor die Desember-vakansie groei en daarom wys ons, ons leiers eers later aan,” het sy bygevoeg.
Die leerders moes Vrydag na skool ’n hindernisbaan voltooi.
Al die onderwysers van die skool was ook betrokke om vir hulle die geleentheid te gee om die leerders beter te leer ken en moontlike leiers te identifiseer.
Have a story?
Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za
Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:
Follow us:


























