Local newsNews

Happenings

What's happening in your town

• 26 Maart

’n Fondsinsameling in die vorm van ’n dans word by Laerskool Dalview gehou om fondse in te samel vir Carla Schonfeldt wat skoonskip gemaak het by die 2020 Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir die Uitvoerende Kunste (SACOPA) en die geleentheid het om in Julie aan die Wêreld kampioenskappe te Nashville,

Tennessee, te gaan deelneem. Besprekings moet voor 20 Maart gedoen word. Gaste kan eie verversings neem en daar is baie pryse om te wen. Kontak vir Lilani Potgieter by 071 883 9486 om jou tafel te bespreek.

• 28 Maart
Die Just Wheels Motorklub hou ’n opedag om 9vm by die klubhuis te 69 Kitzingerlaan. Daar sal talle stalletjies, vermaak, asook ’n uitstalling van voertuie wees.

Toegang is gratis. Vir meer inligting en om stalletjies te bespreek kontak vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567.

• We would like to get our Happenings diary filled up again. If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column.

These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers and more.

The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11am on Monday.
Email details to thelma@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button