Local newsNews
Die Anker se netbal staan sterk
Die o-16A-span het ook deurgedring na die Gauteng-uitspeelwedstryde.
Hoërskool Die Anker se netbalspanne het onlangs aan die uitspeelwedstryde van die netballiga deelgeneem.
Die o-14, o-15 en o-16A-spanne het teen Hoërskool Hugenote gespeel en al hulle wedstryde gewen.
Die spanne wat ligawenners is, is die o-15B, o-15A en o-16A-spanne.
Die o-16A-span het ook na die Gauteng-uitspeelwedstryde deurgedring.
ALSO READ:
Keeping up with Gen Y and Z with modern customer engagement
70% of organisations’ digital transformations fail – here’s why
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



