Local newsNews

Happenings

What is happening in town?

5 Maart
’n Mark word vanaf 10:00 by Cosy Corner in Brenthurst gehou. Dit word deur Brakpan 4 Brakpan aangebied en die toegang is gratis. Die publiek word egter versoek om ’n donasie van nie-bederfbare kos saam te neem wat aan minderbevoorregte gesinne gegee word. Skakel Belinda Coetzer by 076 167 4328 vir meer inligting.

8 Maart
Die Brakpan tak van die Vroue Landbou-unie se maandvergadering word by die Just Wheels Motorklub se klubhuis om 10:00 gehou. Vroue wat belangstel om dit by te woon of ’n lid te word kan vir Elsabé Grobler by 082 891 4514 kontak.

19 Maart
Lollos & Lettie gaan by NG Kerk Brakpan-Noord kuier. Die vertoning begin om 16:30 en kaartjies is beskikbaar deur Quicket.

27 Maart
Die Just Wheels Motorklub se opedag word by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Die dag bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om ’n genotvolle dag te beleef. Voertuie word uitgestal, vlooimark- en kosstalletjies kan besoek word en vermaak word deur die loop van die dag aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.

General
A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good-quality clothing available at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers, etc. The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button