Local newsNews
DBV hou jaarvergadering
Belangstellendes moet vooraf ‘n e-pos stuur om hul teenwoordigheid aan te dui.

Die Brakpan Dierebeskermingsvereniging hou op 16 Julie sy jaarvergadering.
Die vergadering sal om 12:00 vir 12:30 plaasvind by Medley House te Larkstraat 9, Anzac.
Lede van die publiek is welkom om die vergadering by te woon en opbetaalde lede sal in aanmerking kom om te kan stem.
Belangstellendes moet vooraf ‘n e-pos stuur na manager@brakpanspca om sodoende almal te kan akkommodeer.
LEES OOK:
LEES OOK:
Free depression and anxiety support group for moms launched
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



