
• 17 September
Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/ barcode.
• 25 September
Die Just Wheels Klub bied nog ‘n opwindende dag aan by Kitzingerlaan 169. Daar sal verskeie ou motors en motorfietse te siene wees vir jonk en oud. Ingang is gratis en daar sal verskeie eet en drinkgoed te koop wees. Die SANBS Bloedbank gaan ook op die dag by die klubhuis wees vir dié wat wil bloed skenk. Vir meer inligting kan Hannetjie van der Mescht by 082 263 7587 gekontak word.
• 30 September
NG Kerk Brakpan-Wes bied ‘n Lente Kermis vanaf 16:00 aan. Die kermis vind te Reitz en Paulkrugerstraat in Dalview plaas. Daar sal lekker kermis kos te kop wees en ook goeie pryse te wen. Vir verdere navrae kan Marie Horn by 082-293-6710 gekontak word.
• 1 Oktober
‘n Dagmark word by die Eric Holdtman Dienssentrum, te Voortrekkerweg aangebied vanaf 10:00 tot 18:00. Heerlike eetgoed sal te koop wees. Stalletjies (geen kos en drank) kan ook bepreek word. Vir meer inligting kontak Dolly Grobbelaar by 011 740 9565.
• 3-7 Oktober
‘n Droom Vakansie Bybelskool word elke dag vanaf 9:00 tot 13:00 in die onthaallokaal van die Laerskool Dalview aangebied. Ouers wat hul kinders wil inskryf of meer inligting verlang kan ds Loedolff van der Merwe by 079 866 2455 kontak.
• 22 Oktober
Sonneveld Akademie bied ‘n visvang kompetisie by Mihanzi Vaaldam aan. Inskrywingsfooie is R200 per hengelspan van twee. Vir meer inligting kan Suzette op 083 297 3041 gekontak word.
• 28 Oktober
NG Gemeente Brakpan-Oos hou ‘n Noot vir Noot pret aand om fondse in te samel. Daar sal ‘n gaskunstenaar wees en verversings sal te koop wees. Ingang is R10 per persoon. Vir meer inligting kan Rita by 074 298 3989 gekontak word.
• December 8
The Brakpan SPCA’s golf day will take place at State Mines Country Club. A four-ball costs R2 000. For more information send an email to manager@brakpanspca.co.za
General
A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing is available at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.
If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers, etc. The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za



