Local newsNews
Nataniël kuier by die Hoërskool Stoffberg
Die vertoning vind op 24 September by die Hoërskool Stoffberg plaasvind.
Nataniël kuier op 24 September by Hoërskool Stoffberg.
Sy vertoning sal om 19:00 begin en hy sal vir Charl du Plessis as pianis hê.
Drankies sal ook tussen 16:30 en 18:30 by die kuiertuin gekoop kan word.
‘n Winkeluitstalling sal voor en na die vertoning beskikbaar wees en kaartjies kos R290 per persoon wat by
Hoërskool Stoffberg se kantoor gekoop kan word.
Daar sal geen kinders onder 15 jaar toegelaat word nie.
LEES OOK: Kleurvolle vergadering vir VLU
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



