Local newsNews
VLU-lede kuier en leer
Die lede kom elke tweede Dinsdag van die maand bymekaar vir ‘n gesellige en leersame vergadering.
Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-unie het onlangs ‘n gesellige vergadering gehad waartydens die lede geleer het om découpage op glas bottels te doen.
Die VLU vergader elke tweede Dinsdag van die maand by die klubhuis van die Just Wheels Motorklub.
ALSO READ: Little bit of kindness goes a long way
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





