Local newsNews

Groep weldoeners verbly kinderharte

'n Drie-gang maaltyd, geskenke en kers-klappers het vir die Mother's Nest kinderhuis ingelê.

Die kinders van Mother’s Nest Kinderhuis het Vrydagmiddag ‘n genotvolle middag beleef toe ‘n groep vriende en besigheidsmense vir hulle ‘n Kersete aangebied het.

Daar is Kersklappers oopgemaak, ‘n lekker drie-gang maaltyd is geniet en elke kind het ook geskenke ontvang.

Die geskenke het skool benodighede en kruideniersware ingesluit, maar die kinders het ook die geleentheid gehad om ‘n wenslysie in te stuur.

Die kinders se persoonlike geskenke het items van hierdie lysie ingesluit.



LEES OOK: Make fire safety a top priority during load-shedding

LEES OOK: Wen kaartjies na SMOKIE se ekstra vertoning by Carnival City

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button