Local newsNewsSchools

Interne redenaars by Die Anker skop kultuurseisoen af

Die skool se interne redenaarskompetisie is jaarliks 'n hoogtepunt op die kultuur kalender.

Leerders van Hoërskool die Anker het onlangs aan die skool se interne redenaarskompetisie deelgeneem.

Nachalee Creser was die algehele senior wenner en Eleanor Maredi is as die algehele junior wenner angewys.

Wenners was soos volg (die plekke word van eerste tot derde aangedui):

• Graad agt: Daniëlle Potgieter, Cheiden Joubert, en Rochelle Liebenberg.

• Graad nege: Eleanor Maredi, Abigail Botha, en Leandre Stander.

• Graad 10: Johanné van Wyngaardt, en Camron Ingram en Zandrie de Beer gesamentlik in derde.

• Graad 11: Nachalee Creser, Jared Botha, en Ruan Smith.

• Graad 12: Mario Do’Ofaustino en Zander Welding.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button