Local newsNews

Stoffies se Stoffel het afgetree, nuwe gelukbringer neem oor

Die leerders sal deur middel van ‘n kompetisie die nuwe gelukbringer se naam kies.

Met die aftrede van die Hoërskool Stoffberg se voormalige hoof, Koos Boshoff, het die skool se geliefde gelukbringer, Stoffel, ook gegroet om te gaan rus.

Met die hulp van borge onder die leiding van Monique van Zyl, Lynette Goody en Elize Steenkamp, is ‘n nuwe gelukbringer onlangs aan die skool deur ‘n reeks kreatiewe kort films bekendgestel.

Die kort films is verfilm deur Adriaan ten Napel.

Die naam vir hierdie gelukbringer sal eersdaags bepaal word deur ‘n kompetisie onder die leerders van Stoffberg.



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button