Local newsNews

Happenings

Check out these events taking place in Brakpan.

• 27 Mei
Die seniors van die AGS Kerk, Brakpan-Wes Gemeente, Witpoortjieweg 122, Rand Collieries, bied ‘n pretdag aan. Daar sal onder andere verskeie stalletjies wees, ‘n pretdag en boeresport. Vir meer inligting, kontak vir Korné Basson by 072 476 9006.

• 28 Mei
Die Just Wheels Motorklub se opedag (Lorriedag) word by die klubhuis te Kitzingerlaan 168 aangebied. Eet- en drinkgoed sal beskikbaar wees. Toegang is gratis.

• 3 Junie
Pets Come First Grooming Parlour hou ‘n fondsinsameling vir die Brakpan Dierebeskermingsvereniging by die Garrison Pub and Grill @ Lady Luck, Ermeloweg 161, vanaf 08:00. Besoekers kan uitsien na verskeie stalletjies en vermaak vir kinders. Enige skenkings van dierekos of komberse vir die DBV sal verwelkom word. Vir meer inligting, of om ‘n stalletjie te bespreek, kontak vir Darius Joubert by 071 560 6292.

• ‘n Familie markdag word by die Eric Holdtman Dienssentrum, Voortrekkerweg, gehou. Die mark sal vele stalletjies bied en vermaak sal ook aangebied word. Toegang is R30 per persoon. Vir meer inligting, kontak vir Dolly Grobbelaar by 011 740 9565.

• 24 Junie
Die NG Kerk Brakpan-Noord, te Gardinerlaan 101, bied ‘n damesoggend, met die bekende radio persoonlikheid Amoré Bekker aan. Die program sal om 10:00 begin en verversings is by die prys van die kaartjies ingesluit. Skakel vir Jenny Opperman by 072 136 5253 om te bespreek.

General
• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, so just bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub se klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan vir Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good-quality clothing is available at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.

If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fundraisers and more.

The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button