Local newsNews
VLU-dames leer loodglas-verf
Die dames het heerlike happies en tee geniet voor die klas begin het.
Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-Unie se maandelikse vergadering is Dinsdagoggend gehou, waarna lede en besoekers geleer het hoe om loodglas-verfwerk te doen.
Mary-Ann Sargeant het die vroue touwys gemaak oor die glas verftegniek. Gaste van die Boksburg-tak is ook verwelkom en het saam gekuier en geverf.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





