Local newsNews

Môrewag leerder kry SA kleure vir karate

Die blou-belt vegter het haar goed van haar taak gekwyt.

Jessica Breytenbach, ‘n Graad Vier leerder aan die Laerskool Môrewag, het onlangs aan die South African Ruyuku Martial Arts Federation (SARMAF) Nasionale Kampioenskappe deelgeneem.

Die kampioenskappe, wat in Sasolburg plaasgevind het, het aan wenners in die onderskeie ouderdomskategorieë nasionale kleure oorhandig.

Jessica was een van hierdie presteerders, en het ‘n eerste plek behaal vir kata (tegniek) en ‘n tweede plek vir kumite (veg).




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button