Local newsNews

Just Wheels hou los-lig opedag

Die kollig het die keer op antieke "los-lig"- voertuie geval.

Just Wheels Motorklub het Sondag hul maandelikse opedag gehou.

Dié keer was die tema “los-lig” dag. Die kollig het op veteraanmotors met vrystaande hoofligte geval.

Dié motors het versamelaars en liefhebbers vermaak.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button