Quegan Janse van Vuuren, ‘n Graad Twee leerder aan Laerskool die Arend het onlangs in sy ouderdomsgroep vir oranje-belt vegters ‘n tweede plek by die SA Karate Kampioenskappe vir kumite (veg) behaal.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



