Local newsNews

Toegewyde Tutela-span ontvang erkenning

Die Tutela-span het onlangs in ‘n ontspanne atmosfeer ‘n blaaskansie geneem.

Die personeel van Tutela Gesinsorg het onlangs erkenning van die bestuur ontvang vir hul volgehoue harde werk en toewyding.

Die personeel funksioneer daagliks onder moeilike omstandighede en druk en vandaar die besluit van die bestuur om aan die span erkenning te gee.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button