Local newsNews
Eventide ontvang verf skenking
Die tehuis gaan dit aanwend om die geboue op die perseel op te knap.
Roy Steward van Universal Paints Brakpan het onlangs 35 liters verf geskenk aan Eventide Ouetehuis om hul tehuis mee op te knap.
Eventide se senior huishoudster, Selma Jordaan, is baie dankbaar, en hoop dit sal die gemeenskap inspireer om ook in te tree vir die dorp se ouetehuise wat veral sleg onder die hoƫ lewenskoste deurloop.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



