Local newsNews
ExED leerders verwelkom die lente
Die junior en senior leerders asook die personeel het vrolik aangetrek vir die dag.
Die leerders van ExED Privaatskool in Dalview het onlangs die koms van die lente gevier en almal het in vrolike uitrustings by die skool opgedaag.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







