Local newsNews
Dalwers redenaars skitter by landsfinaal
Twee van die leerders het derde plek verower.
Vier leerders van die Laerskool Dalview het gedurende September by die Interskole Landsfinaal vir redenaars by Wits Universiteit deelgeneem.
Twee van hulle het derde plekke in hul ouderdomsgroep verower.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



