Local newsNews
Dalview WC METALS toernooi vind die naweek plaas
Die skool het vandag en môre hul jaarlikse rugby- en netbaltoernooi.
Laerskool Dalview bied die naweek hul jaarlikse WC Metals rugby- en Fast 5-netbaltoernooi aan.
Die sewes 013-rugbytoernooi is op 27 Oktober en die o11 en o12- rugbyspanne, sowel as die Fast 5 o11 en o12 -netbalspanne speel 28 Oktober.
“Laerskool Dalview sien uit daarna om deelnemende skole te ontvang en nooi die inwoners van die dorp uit om die naweek vol aanskoulike rugby en netbal te kom geniet,” het Ruan Pienaar, die skool se sportorganiseerder gesê.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







